Soek.Info |
|
Google Google is 'n goeie algemene en eenvoudige Websoek indeks. Google Scholar Google Scholar laat jou toe om jou websoektog te fokus op akademiese inligting, insluitende nagesiende akademiese verslae, tesise, boeke, proefdrukke, apsommings en tegniese verslae omvattend vanuit al die areas van navorsing. Google Suggest Google Suggest dui die relatiewe populariteit van soekterme wat deur jou gebruik kan word aan en maak dan voorstelle vir alternatiewe terme wat ook deur jou gebruik kan word. |
|
|
MSN MSN het 'n groot indeks met goeie opsies (Web, Nuus, Woordeboek, Ensiklopedie, Flieke, Aandele en Inkopies). Nuwe MSN beta Kyk solank na die nuwe MSN soekindeks nog onder ontwikkeling. |
|
| Ananzi Gunsteling Suid Afrikaanse soek indeks. |
|
|
Die Bybel in Afrikaans Soek vinnig vir inligting in hierdie Afrikaanse Bybelvertalings. |
|
|
Pic Search
Een van die web se grootste prente indekse. Prente geskik vir alle gesinslede kan hier gevind word. |
|
|
Yahoo Yahoo is die oudste en steeds baie gewilde Internet indeks. |
|
|
HotBot HotBot is vinnig om resultate te verskaf. |
|
|
Lycos Basiese soektogte asook volle Boolean soektogte word ondersteun. |
|
|
All The Web
Een van die web se grootste indekse, 300 miljoen webbladsye word in minder as 'n halwe sekonde deursoek. |
|
| AltaVista Laat jou kies tussen eenvoudige en kragtige soek opsies. |
|
|
Websquash Websquash.com indekseer webwerwe vinnig en intyds, gratis byvoegings word gedoen asook betaal per kliek. |
|